Powerball uitslae vir 11 April 2025
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 12, 14, 22, 48 PowerBall: 18 PowerBallPLUS: 09, 14, 25, 28, 36 PowerBall: 10 *SPELERS…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,868 op Friday 11 April 2025.
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 12, 14, 22, 48 PowerBall: 18 PowerBallPLUS: 09, 14, 25, 28, 36 PowerBall: 10 *SPELERS…
Geniet jou troudag met die beste lokaal en oulike pakkette by die Horseshoe Motel Kimberley. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of…
GQEBERHA. – ’n Chinese burger is Dinsdag 8 April in Gqeberha ontvoer. Hy was op die M19 op pad na sy besigheid in Kariega…
MOTHERWELL. – ’n Amerikaanse pastoor is glo gister (Donderdag) by sy kerk tydens ’n diens in Motherwell ontvoer. Lees ook: China verhoog handelstariewe op…
AUSTRALIË. – ’n Waarskuwing is uitgereik aan Australiërs aan die noord-westelike kus van die land vir erge reën en donderstorms met ’n “hoë moontlikheid”…
CHINA. – China het aangekondig dit verhoog die handelstariewe op alle Amerikaanse goedere na 125% van Saterdag af. Lees ook: Donald Trump beskuldig van…
Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het gesê die ANC en DA sal Saterdag vergader om hulle verskille in die RNE uit te werk en oor…
VSA. – Verskeie Demokrate het Donald Trump beskuldig van markmanipulasie en binnehandel na hy op sy sosialemediaplatform gesê het: “DIS ’N GOEIE TYD OM…
DOMINIKAANSE REPUBLIEK. – Die dodetal na die dak van ’n nagklub in die Dominikaanse Republiek ineengestort het, het tot 221 gestyg. Altesaam 189 mense…
WASHINGTON, VSA. – ‘n Vlerkpunt van ‘n vliegtuig van American Airlines vlug 5490 het die vlerk van American Airlines vlug 4522 op die aanloopbaan…