Powerball uitslae vir 18 April 2025
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Uitslae: PowerBall: 15, 17, 22, 33, 45. Powerball: 12. PowerBall Plus: 04, 10, 15, 29, 43. Powerball: 16. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,875 op Friday 18 April 2025.
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Uitslae: PowerBall: 15, 17, 22, 33, 45. Powerball: 12. PowerBall Plus: 04, 10, 15, 29, 43. Powerball: 16. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Die passasiersdeur van ‘n King Air-vliegtuig van die Suid-Afrikaanse Lugmag wat soek was nadat dit op 11 April midde-in ‘n vlug in die Lanseria-omgewing…
LIMPOPO. – Atarah Katzeff (22) is op Sondag 28 Julie 2024 by Warriors Academy in Magoebaskloof vermoor gevind. Tot dusver is geen arrestasies in…
MPUMALANGA. – Vyf mense is Donderdagmiddag in ’n kop-aan-kop-botsing op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood. Drie persone is ernstig beseer. Moeti Mmusi,…
OOS-KAAP. – Die polisie bevestig dat ’n verdagte man (54) in verband met Dinsdag se skietvoorval by Walter Sisulu Universiteit in hegtenis geneem is.…
NOORD-KAAP. – Die polisie bied ‘n beloning van R100 000 vir inligting aan, nadat die liggame van twee volwasse mans en ‘n babameisie op…