Powerball uitslae vir 23 Mei 2025
Boerpotte: Powerball: R67 miljoen PowerballPlus: R6 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 17, 18, 27, 49. Powerball: 15. PowerBall Plus: 14, 17, 33, 43, 46. Powerball:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,910 op Friday 23 May 2025.
Boerpotte: Powerball: R67 miljoen PowerballPlus: R6 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 17, 18, 27, 49. Powerball: 15. PowerBall Plus: 14, 17, 33, 43, 46. Powerball:…
OOS-KAAP. – Sinovuyo Rabula (26) het vandag op twee aanklagte van die ontvoering van babas in die New Brighton-landdroshof verskyn. Dit volg nadat twee…
GAUTENG. – Theunus Rossouw (9) van Germiston is geopereer nadat hy verlede maand per ongeluk drie magnete ingesluk het waarmee hy in sy mond…
At Beefmaster, we know that behind every quality cut of beef is a hardworking farmer – and we never take that for granted. Our…
KWAZULU-NATAL. – Met net meer as twee weke oor voordat die ikoniese Comrades-marathon op 8 Junie plaasvind, het die eThekwini-munisipaliteit ’n omvattende opruimingsveldtog langs…
Hou jou sakekonferensie by die Horseshoe Motel en wees verseker dat jy al die nodige toerusting en verversings sal hê, met geen bedreiging van…
OOS-KAAP. – ‘n POS-masjien (point of sale machine) is na bewering gebruik om ‘n slagoffer te besteel nadat vyf vermomde verdagtes glo Woensdagaand omstreeks…
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van die SAPD, het vanoggend (Vrydag 23 Mei 2025) die misdaadsyfers vir die vierde kwartaal van…
VSA. – Justin Baldoni het sy dagvaarding teen Taylor Swift onttrek, wat haar sou dwing om in die saak tussen hom en Blake Lively…
GAUTENG. – Altesaam 6 431.95 liters onwettige drank, waarop die polisie beslag gelê het, is Woensdag deur die polisie by die Tshwane Metro Waterwerke in…