Porsche-bestuurder vroegoggend vas oor dronkbestuur na ongeluk
KAAPSTAD. – ’n Bestuurder van ’n geel Porsche is Maandagoggend voor 08:00 in hegtenis geneem vir dronkbestuur ná ’n botsing met ’n minibus-taxi op…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,913 op Monday 26 May 2025.
KAAPSTAD. – ’n Bestuurder van ’n geel Porsche is Maandagoggend voor 08:00 in hegtenis geneem vir dronkbestuur ná ’n botsing met ’n minibus-taxi op…
GAUTENG. – ‘n Substasie en verskeie huise het oor die bestek van dae in die voorstede van Valhalla, Pretoria Tuine en Lynnwood, Pretoria, gebrand.…
Liza Nel, sangeres in eie reg, is terug met wat as haar mees persoonlike liedjie nóg beskryf word. Die sangeres wat met alombekende Ricus…
OOS-KAAP. – Addisionele polisiebeamptes van verskeie gespesialiseerde eenhede is ná beweerde voorvalle van wraak op buitelandsers in Addo ontplooi. Drie mense is dood en…
LIMPOPO. – ‘n Voertuig het Saterdag, net voor 07:00, by die Nylplaza-tolhek op die N1-suid buite Mokopane teen ‘n struktuur gebots. Die voertuig het…
Phil Robertson (79), die wildbewaringsman, entrepreneur en familiehoof van die gewilde A&E-rolprentreeks Duck Dynasty, is oorlede. Sy familie het dit in ’n verklaring bevestig. “Ons…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Babadogter van ‘n jong ma (19) is Sondagoggend met die hulp van reaksiebeamptes langs Irelandstraat, in die Verulam-sakegebied, vroeggebore. Reaction Unit…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kind (8) het Saterdag ‘n ballon met ‘n ‘noodboodskap’ in ‘n erf in Highstraat, Tongaat, ontdek. ‘n Kontaknommer in die boodskap…
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder van ‘n motor het glo Saterdagaand op die R34 John Ross-snelweg naby Empangeni beheer verloor, waarna die voertuig gerol en…
GAUTENG. – Voormalige maj. Louis van den Berg (75) en sers. Abraham Hercules Engelbrecht (61) se artikel 174-aansoek ingevolge die strafproseswet is deur die…