Bejaarde egpaar in Marloth Park aangeval, verdagtes gesoek
MPUMALANGA. – ‘n Man (68) wat van ‘n draagbare lewensondersteuningstoestel afhanklik is en sy vrou (64) is Saterdag, omstreeks 20:00, in Marlothpark in Komatipoort…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,928 op Tuesday 10 June 2025.
MPUMALANGA. – ‘n Man (68) wat van ‘n draagbare lewensondersteuningstoestel afhanklik is en sy vrou (64) is Saterdag, omstreeks 20:00, in Marlothpark in Komatipoort…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n oranje vlak 9-waarskuwing vir erge reën en oorstromings vir Tsolo, Mthatha en Libode, en ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir…
WES-KAAP. – ‘n Onbekende man het Maandagmiddag van die dak van die Hotel Sky in Laer Langstraat, Kaapstad, gespring. Die polisie het ‘n geregtelike…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ma (in haar 80’s) is Maandagaand in haar huis in Hexham, Phoenix vermoor. Haar dogter (60) se keel is afgesny en…
SAN DIEGO. – Ses mense is Sondag dood ná die Cessna 414 vliegtuig waarin hulle was, in die water beland het kort nadat dit…