Verskeie mense dood in skoolskietery in Oostenryk
OOSTENRYK. – Verskeie mense is dood in ’n skoolskietery by die BORG Dreierschützengasse hoërskool in Graz, die tweede grootste stad in dié land. Lees…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,928 op Tuesday 10 June 2025.
OOSTENRYK. – Verskeie mense is dood in ’n skoolskietery by die BORG Dreierschützengasse hoërskool in Graz, die tweede grootste stad in dié land. Lees…
Eskom in KwaZulu-Natal het gewaarsku dat verskeie kragonderbrekings in die provinsie weens swaar reën, sneeu en erge wind kan voorkom. Lees ook: Oranje vlak…
GAUTENG. – ‘n Minderjarige (12) het Maandag in die teenwoordigheid van sy voog op aanklag van strafbare manslag en die bestuur van ‘n motorvoertuig…
MPUMALANGA. – ‘n Meisie (16) wat verlede week beweer dat sy verkrag is nadat sy geduimry het, is van meineed aangekla. Ondersoeke het glo…
OOS-KAAP. – Mauritz Andries Rheeder (57) het gister op ‘n aanklag van moord in die hof verskyn. Dit volg nadat Riana Nel (51) Vrydag,…
TEXAS, VSA. – ’n IT-werker by die tronkburo in Texas, Justin Anthony Banta, is verlede week in hegtenis geneem nadat hy glo verlede jaar…
INDIЁ. – Vier bemanningslede word steeds vermis ná ’n Singapoerse vragskip naby Kerala, Indië, ná ‘n ontploffing aan die brand geslaan het. Lees ook:…
Anthonie Bougas is nié met sy Suid-Afrikaanse paspoort uit Suid-Afrika nie. Hy is besig om oop en bloot in die media te erkén hy…
NEW YORK, VSA. – Regter Lewis Liman het gister die naamskendingsaak van $400 miljoen deur die akteur, Justin Baldoni, teen die aktrise, Blake Lively,…
’n Skikking is bereik deur die nasionale verbruikerskommissie en die House of Natural Butters (HNB), oftewel Eden All Butters, ná grondboontjiebotter wat deur dié…