Daily lotto uitslae vir 12 Junie 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 04, 19, 21, 23, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,930 op Thursday 12 June 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 04, 19, 21, 23, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Video in berig. KWAZULU-NATAL. – Die polisie neem kennis van ‘n video-opname van ‘n leerling wat glo aangerand en na ‘n polisievangwa gelei word.…
Bederf hierdie Vadersdag jou pa met ‘n ete by die Horseshoe Motel Kimberley vanaf 12:00 tot 15:00. Slegs R250 per persoon vir volwassenes en…
BAGDAD, IRAK. – Volgens die Amerikaanse regering gaan nie-noodsaaklike Amerikaanse personeel en hulle afhanklikes uit die Amerikaanse ambassade in Bagdad ontruim word. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man is in hegtenis geneem op aanklagte van moord op sy ouma (83) Maandagaand by ‘n huis in Hexham, Phoenix, en…
AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Vliegtuig van Air India, wat vanoggend op pad was na Gatwick, Londen, het neergestort kort nadat dit die lughawe verlaat…
GAUTENG. – Die regering het Woensdag aangekondig dat die nuwe Covid-19-variant, bekend as Nimbus of NB.1.8.1, nie in hierdie stadium rede tot kommer is…
KWAZULU-NATAL. – ’n 69-jarige vrou is Maandagoggend tydens ’n konfrontasie met ’n pitbull in Montford, Chatsworth, beseer. ‘n Glasdeur het op haar geval toe…
OOS-KAAP. – Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Velenkosini Hlabisi, het bevestig die dodetal in die Oos-Kaap het tot 57 gestyg ná…
VRYSTAAT. – Mpho Tsimane (34) het vandag (Donderdag) in die Parys-landdroshof voorgekom in verband met ‘n dubbele moord Saterdag op een van die plaaslike…