Noodhulpgroep beweer Hamas het bus met Palestynse werkers aangeval
GASA. – ’n Nuwe groep wat deur die VSA en Israel vir noodhulp in Gasa ondersteun word, het beweer Hamas het gister ’n bus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,930 op Thursday 12 June 2025.
GASA. – ’n Nuwe groep wat deur die VSA en Israel vir noodhulp in Gasa ondersteun word, het beweer Hamas het gister ’n bus…
GRAZ, OOSTENRYK. – Volgens die polisie in Graz is planne vir ’n bomaanval, ’n selfdoodbrief en video, asook ’n pypbom wat nie werk nie,…
AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Vliegtuig met 242 passasiers was vandag in ’n ongeluk betrokke kort ná opstyging in Ahmedabad, voormalige hoofstad van die Indiese…
MPUMALANGA. – Motoriste word deur Jackie Macie, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, aangemoedig om kinders tydens die komende winterskoolvakansie teen noodlottige padongelukke…
GASA. – Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het gister bevestig die liggame van nog twee gyselaars is gister in Gasa gevind. Lees ook:…
LOS ANGELES, VSA. – ’n Aandklokreël is in Los Angeles ingestel ná byna ’n week van onrus oor die klopjagte op immigrante. Die aandklokreël…
Sluit aan by Romanza se eksklusiewe boekklub en kry 30% afslag op alle LAPA-, LUCA- en Romanza-boeke! Jy kan nie bekostig om NIE aan…
LIMPOPO. – Mologadi Magdeline Mehlape (28) het in die Polokwane-hooggeregshof vir die moord op haar pa, dr. Malekutu Johannes Mehlape, op 28 Desember 2023…
NEW YORK, VSA. – Harvey Weinstein is in ’n nuwe verhoor in New York skuldig bevind aan seksuele aanranding ná sy vorige skuldbevinding deur…
WES-KAAP. – ‘n Man (26) van Belhar het gister op verskeie aanklagte wat met kinderpornografie verband hou in die Bellville-landdroshof verskyn. Eric Ntabazalila, woordvoerder…