My eerste Comrades: Elkeen se “why” lyk anders
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode Twaalf ton piesangs en meer as 2 miljoen watersakkies voer hulle glo vir die sowat 20 974 Comrades-deelnemers.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,937 op Thursday 19 June 2025.
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode Twaalf ton piesangs en meer as 2 miljoen watersakkies voer hulle glo vir die sowat 20 974 Comrades-deelnemers.…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ’n kouefront wat gister in die Wes-Kaap begin het, sal vandag na dele van die Noord-Kaap en die suide…
ISRAEL. – Die Iranse weermag het vanoggend die Soroka-mediese sentrum in Beersheba in ’n lugaanval getref. Lees ook: Iran waarsku Israel oor nog ‘massiewe…
OOS-KAAP. – Die dodetal in die oorstromings in die Oos-Kaap het tot 91 gestyg nadat die liggaam van ’n meisie, tussen 17 en 20…
NOORDWES. – Twee verdagtes, onderskeidelik 29 en 41 jaar oud, verskyn na verwagting vandag op twee aanklagte van moord in die Rustenburg-landdroshof. George (69)…