SA hef verbod op pluimvee-invoer vanaf Brasilië gedeeltelik op
NASIONAAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat Suid-Afrika vandag, Donderdag 19 Junie, die invoerverbod op alle pluimvee- en pluimveeprodukte vanaf…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,937 op Thursday 19 June 2025.
NASIONAAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat Suid-Afrika vandag, Donderdag 19 Junie, die invoerverbod op alle pluimvee- en pluimveeprodukte vanaf…
NIGERIЁ. – ’n Video waarin vroue betas word by ’n Nigeriese universiteit om te kyk of hulle ’n bra aan het voor hulle toegelaat…
GAUTENG. – Khosi Thomson, ‘n Facebook-gebruiker, is nie ‘n lid van die SAPD nie. Die polisie doen ‘n beroep op die buitelander om op…
AHMEDABAD, INDIЁ. – Die Air India-voorsitter, N Chandrasekaran, het gesê die regterenjin op die ongeluksvliegtuig, ‘n Boeing 787 Dreamliner, wat verlede week op 12…
MPUMALANGA. – Jannika Brink (7) ‘n leerling van Laerskool Middelburg, het Dinsdag gesterf toe ‘n vragmotor haar in Meyerstraat, Middelburg op haar fiets raakgery…
GAUTENG. – Julius Malema, die leier van die Economic Freedom Fighters, se visumaansoek vir ‘n besoek aan die Verenigde Koninkryk is geweier. Die amptelike…
MAROKKO. – ’n Britse vrou is oorlede aan hondsdolheid nadat sy in Marokko deur ’n hondjie gekrap is. Lees ook: KYK: SpaceX Starship raak…
In a world obsessed with instant gratification, it’s no surprise that many gym-goers—especially men and women in their 20s and 30s—turn to anabolic steroids…
TEXAS, VSA. – ’n SpaceX Starship het gister aan die brand geraak ná ’n ontploffing tydens ’n roetinetoets en brandstofinname in Texas, VSA. Lees…
GAUTENG. – ‘n Gr. 11-leerling (19) van Hoërskool Lesedi is glo Dinsdag deur ‘n gr. 12 mede-leerling buite die skool doodgesteek. Die skool is…