WGO veroordeel Israeliese aanvalle op WGO-werkers en vernietiging van pakhuis
Die Wêreldgesondheidorganisasie het in ’n verklaring gesê dit veroordeel ten sterkste Israel se aanvalle op ’n gebou waarin WGO-werknemers en hulle families in Deir…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,970 op Tuesday 22 July 2025.
Die Wêreldgesondheidorganisasie het in ’n verklaring gesê dit veroordeel ten sterkste Israel se aanvalle op ’n gebou waarin WGO-werknemers en hulle families in Deir…
WES-KAAP. – Ricardo Mackenzie, provinsiale minister van kultuursake en sport, het in Lissabon, Portugal, aangekom en bevestig dat hy tans by die kinders van…
Die Oekraïense president Wolodomir Zelenski het gister gesê Rusland en Oekraïne sal môre ’n nuwe rondte skietstilstandsamesprekings in Istanboel begin. Lees ook: Donald Trump…
HOBART, AUSTRALIË. – ’n Brand het gister op ’n vlug van Virgin Australia ontstaan nadat ’n battery wat aan ‘n passasier behoort, in die…
FlySafair het bevestig nóg vlugte is weens die vlieënierstaking gekanselleer. Lees ook: FlySafair-vlieëniers begin staking, vlugte gekanselleer Vlug FA327 – 16:45 CPT – HLA…
Lees die uittreksel en besluit self – maar ons waarsku jou: een hoofstuk is nie genoeg nie! Lees meer hier: https://blog.lapa.co.za/blog/blogs/uittreksel-wilde-vere/ #WildeVere #HendieGrobbelaar #Vrouefiksie #Humor…
NOORDWES. – Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) word sedert 14 Julie vermis. Die Klerksdorp-polisie doen ‘n beroep op die…
BANGLADESJ. – Minstens 27 mense, insluitend 25 kinders, is dood ná ’n militêre vliegtuig op ’n skool neergestort het. Altesaam 171 mense is in…
WES-KAAP. – Ruben Bezuidenhout, ‘n gr. 10-leerling van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het Vrydag in ‘n motorongeluk in die Vrystaat gesterf. Omstandighede van…
WILTSHIRE, VK. – Rosie Roche, prins William en Harry se niggie, is verlede week dood gevind met ’n vuurwapen naby haar liggaam. Lees ook:…