Lewenslange tronkstraf vir bruidegom wat kind ná troue verkrag
LIMPOPO. – ‘n Man (45) is deur die Polokwane-hooggeregshof lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy ‘n meisie (9) op 24 Desember 2023 ná ‘n trouseremonie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,978 op Wednesday 30 July 2025.
LIMPOPO. – ‘n Man (45) is deur die Polokwane-hooggeregshof lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy ‘n meisie (9) op 24 Desember 2023 ná ‘n trouseremonie…
Daar is beperkte kaartjies beskikbaar vir die Flavour Festival – moenie die een wees wat op die dag wens jy het gekoop nie. Gaan…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes, onderskeidelik 50 en 23 jaar oud, is Maandag deur die Koffiebaai- sigbare polisiëringsbeamptes en berede eenheid in die digte kuswoude…
VSA. – Ghislaine Maxwell se prokureur het in ’n brief aan die Amerikaanse kongres gesê sy sal getuig oor wat sy weet van Jeffrey…
INDIЁ. – Indië het gesê veiligheidsdienste het drie militante doodgemaak wat 26 toeriste op 22 April in Kasjmir doodgeskiet het. Lees ook: 26 toeriste…
GAUTENG. – Tiffany Nicole Meek (31), die ma wat daarvan aangekla word dat sy Jayden-Lee Meek (11), haar seun, vermoor het, is deur die…
Verskeie tsoenamigolwe het gebiede in Rusland, Japan en die VSA getref ná ’n aardbewing van 8.8 op die Richterskaal naby Rusland. Lees ook: Dodetal…