Lotto uitslae vir 30 Julie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 06, 27, 29, 34, 47, 50. Bonus: 15. Lotto Plus 1: 02, 09, 24, 27, 38, 48. Bonus: 34. Lotto Plus 2: 06, 11, 17, 33, 47, 49. Bonus: 03.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,978 op Wednesday 30 July 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 06, 27, 29, 34, 47, 50. Bonus: 15. Lotto Plus 1: 02, 09, 24, 27, 38, 48. Bonus: 34. Lotto Plus 2: 06, 11, 17, 33, 47, 49. Bonus: 03.…
GAUTENG. – Elia Moeko (36), een van die drie verdagtes wat vir die moord op Ditebogo Phahlane (5) teregstaan, se borgtogaansoek is deur die…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die klagtes teen Mduduzi Trevor Mnisi, wat tereggestaan het in die moordsaak van die tiener Likhona Fose…
INTERNASIONAAL. – Verskeie tsoenami-waarskuwings is afgeskaal ná vanoggend se aardbewing met ‘n sterkte van 8.8 op die Richterskaal. Lees ook: Nog tsoenami-waarskuwings uitgereik Die…
LIMPOPO. – X Raynard, ’n lid van die Suid-Afrikaanse weermag, is Sondag dood nadat hy vermoedelik deur ’n trop olifante vertrap is. Die voorval…
GAUTENG. – Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het die vinnige inhegtenisneming van drie verdagtes aangekondig, ná die verspreiding van ’n video op 29 Julie 2025.…
NEW YORK, VSA. – Die verdagte wat vier mense, insluitend polisiebeampte Didarul Islam, Dinsdag doodgeskiet het, wou die NFL teiken, maar het die verkeerde…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se departement vir gemeenskaps-, kuns- en kultuurontwikkeling het gedurende die 2024/2025-boekjaar as deel van hulle verskeie doelgerigte ingrypings meer…
INTERNASIONAAL. – Verskeie nuwe tsoenami-waarskuwings is uitgereik ná vanoggend se aardbewing in Rusland wat 8.8 op die Richterskaal gemeet het. Lees ook: Tsoenami –…
OOS-KAAP. – Twee manlike verdagtes, onderskeidelik 34 en 62 jaar oud, is Sondagand omstreeks 20:30 in hegtenis geneem nadat hulle buite Port Alfred met…