Stad Kaapstad bied verskeie betalingsopsies vir boetes
KAAPSTAD. – Verskeie nuwe betalingsopsies vir boetes is danksy ‘n nuwe diensverskaffer beskikbaar vir Kapenaars wat verkeersboetes wil betaal. Lees ook: Nóg ’n kouefront…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,990 op Monday 11 August 2025.
KAAPSTAD. – Verskeie nuwe betalingsopsies vir boetes is danksy ‘n nuwe diensverskaffer beskikbaar vir Kapenaars wat verkeersboetes wil betaal. Lees ook: Nóg ’n kouefront…
Deur Kerkbode “Eleos is nie ’n ‘handouts’-organisasie nie.” Dit is die eerste ding wat Annabelle Lombard besef wanneer sy ’n span mense ontmoet wat belê in…
GASA. – Vyf joernaliste van Al Jazeera het gister in ’n Israeliese aanval op die Al-Shifa-hospitaal omgekom. Lees ook: Israeliese burgers betoog teen Netanyahu…
Foto’s en video in berig. KWAZULU-NATAL. – Anastasia Shabalala en Lona Madlala, ‘n gr. 12-leerling, het Saterdag gesterf toe die voertuig wat deur Shabalala…
BALIKESIR, TURKYE. – Een persoon is dood en 29 mense is beseer ná ’n aardbewing van 6.1 gisteraand Balikesir in Turkye getref het. Lees…
LIMPOPO. – Lede van die gemeenskap het Saterdag ‘n sersant verbonde aan Thohoyandou K9-eenheid langs sy voertuig aan die brand gesteek nadat hy glo…
ISRAEL. – Duisende Israeliese burgers, insluitend familielede van die Gasa-gyselaars, het die naweek betoog teen die eerste minister, Benjamin Netanyahu, se plan om Gasa…
Die jaarlikse internasionale o.18 rugby-reeks in Suid-Afrika het Vrydag in Kaapstad begin. Deelnemende lande is, Suid-Afrika, Engeland, Ierland, Georgië, en Frankryk Die eerste ronde…