Duiker breek rekord nadat hy vir 29 minute asem ophou
KROASIË. – ’n Kroatiese vryduiker het die Guinness-wêreldrekord gebreek nadat hy op 14 Junie 2025 vir 29 minute en 3 sekondes sy asem in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,999 op Wednesday 20 August 2025.
KROASIË. – ’n Kroatiese vryduiker het die Guinness-wêreldrekord gebreek nadat hy op 14 Junie 2025 vir 29 minute en 3 sekondes sy asem in…
MEXICO. – Ses menslike koppe is gister in ’n pad tussen Puabla en Tlaxcala in Mexico gekry. Plaaslike owerhede het gesê die koppe is…
PAKISTAN. – Reddingswerkers is steeds op soek na sowat 150 mense wat vermis word ná flitsvloede Noord-Pakistan die naweek getref het. Lees ook: Verskeie…
GAUTENG. – Drie verdagtes is Dinsdag in Uitbreiding 15, Mamelodi-Oos, tydens ‘n skietgeveg met lede van die Valke dood. Die Valke het inligting gekry…
OEKRAÏNE. – Rusland het een van die grootste lugaanvalle in ’n maand op Oekraïne geloods net ure nadat die Oekraïense president, Wolodomir Zelenski, en…
GAUTENG. – Die skoolhoof van Hoërskool Roodepoort is Maandag in die hand gesteek toe sy tussenbeide getree het om die situasie te kalmeer tydens…
NIGERIË. – Altesaam 13 mense is gisteroggend tydens oggendgebede dood toe gewapende verdagtes ’n moskee in Unguwan Mantau in Nigerië aangeval het. Lees ook:…
LIMPOPO. – ’n Verdagte (40) sal vandag (Woensdag) op aanklag van die verkragting van ‘n vrou (75) in die Mankweng-landdroshof verskyn. Brig. Hlulani Mashaba,…
GAUTENG. – Ses beskuldigdes wat na bewering as sindikaat by renosterhoring-smokkelary betrokke is, het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê in…
ISRAEL. – Volgens ‘n Israeliese beampte eis die Israeliese regering dat al 50 gyselaars vrygelaat moet word en het niks gesê oor die skietstilstandvoorstel…