Lotto uitslae vir 20 Augustus 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 14, 16, 19, 41, 43. Bonus: 45. Lotto Plus 1: 10, 13, 16, 29, 30, 35. Bonus: 07. Lotto Plus 2: 01, 02, 09, 11, 39, 50. Bonus: 13.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,999 op Wednesday 20 August 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 14, 16, 19, 41, 43. Bonus: 45. Lotto Plus 1: 10, 13, 16, 29, 30, 35. Bonus: 07. Lotto Plus 2: 01, 02, 09, 11, 39, 50. Bonus: 13.…
In 2009 het ek gedink ek het alles wat ’n jong man kon begeer: ’n suksesvolle restaurant, ’n kroeg tot my beskikking, goeie finansies,…
VRYSTAAT. – Sibusiso Christopher Ngwenya (34) is Maandagaand as ‘n persoon van belang, wat vir die Hopevalley-moordsaak gesoek was, deur die polisie in hegtenis…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad stel Saterdag 23 Augustus 2025 ’n uitgebreide gratis parkeer-en-rydiens beskikbaar wanneer die Springbokke teen Australië in die DHL-stadion speel.…
GAUTENG. – Die ma van ‘n kleuter in ‘n video waarin “kindermishandeling” uitgebeeld word, asook beskuldigdes drie en vier in die saak, het Maandag…
NOORD-KAAP. – ’n Oorsigbesoek van die VF Plus aan die departement van landbou, omgewingsake en grondhervorming in Kimberley het ’n ernstige tekort aan mannekrag…
WES-KAAP. – Die polisie bied ’n kontantbeloning van tot R50 000 vir inligting wat tot ’n suksesvolle skuldigbevinding in die dubbele moordsaak van Muadi…
NEW HAMPSHIRE, VSA. – Twee volwassenes en twee kinders is Maandagaand in ‘n woning in Madbury, New Hampshire, dood gevind. Lees ook: Soektog na…
PAKISTAN. – Meer as 20 mense is in Pakistan oorlede nadat die jongste vlaag moesonreën gister die land getref het. Lees ook: Soektog na…
Probeer vanaand ‘n nuwe resep van die iBEEF-toep en maak loaded potato with steak bites. Lees hier die resep: Loaded potato with steak bites…