Daily lotto uitslae vir 21 Augustus 2025
Boerpot: R480 000 Uitslae: 08, 12, 18, 29, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,000 op Thursday 21 August 2025.
Boerpot: R480 000 Uitslae: 08, 12, 18, 29, 31 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Adv. William Elias Huma, voormalige raadslid van die nasionale loterykommissie (NLK), sy entiteite en die begunstigdes, het die NLK weens wanbestuur, oneerlikheid…
OOS-KAAP. – ‘n Raadslid se assistent (47) is vanoggend (Donderdag) omstreeks 08:00 deur verdagtes doodgeskiet waar sy in Dubulastraat, New Brighton, buite ‘n eiendom…
GAUTENG. – Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het aangekondig dat sekere Ford-, Nissan- en Citroën-modelle in Suid-Afrika teruggeroep word. Volgens ‘n verklaring het Ford SA…
OOS-KAAP. – Die Vulindlela-polisiekantoor het ’n soektog van stapel gestuur om sowat nege gewapende verdagtes op te spoor, nadat die Shell-vulstasie in Fort Jackson…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes, tussen 23 en 30 jaar oud, is Maandag deur Tylden-polisiebeamptes vir veediefstal in hegtenis geneem nadat hulle in besit van…
OOS-KAAP. – ‘n Verdagte (33) is Dinsdag deur die OR Tambo-veediefstaltaakeenheid in hegtenis geneem nadat hy in besit van ’n vermoedelik gesteelde voertuig in…
OOS-KAAP. – ’n 29-jarige verdagte het Donderdag vlugtig op aanklag van ontvoering van Theresa Minnie (73) in die Kariega-landdroshof verskyn. Dié verdagte en sy…
WES-KAAP. – ‘n Verdagte (44) is Woensdag op aanklag vir die besit van dwelms en die oortreding van die Wet op Edelmetale en die…
WES-KAAP. – Verdagte (26) is Woensdag omstreeks 00:40 deur die teen-bende-eenheid in Wallacedene, Kraaifontein, op aanklagte vir die besit van ‘n onwettige vuurwapen en…