Daily lotto uitslae vir 24 Augustus 2025
Boerpot: R380 000 Uitslae: 04, 06, 07, 11, 25 SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,003 op Sunday 24 August 2025.
Boerpot: R380 000 Uitslae: 04, 06, 07, 11, 25 SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
OOS-KAAP. – ’n Verdagte (53) is in hegtenis geneem nadat die Yeyetu-supermark in Dimbaza Vrydagoggend vroeg beroof en vier OTM’e opgeblaas is. Die polisie…
OOS-KAAP. – ‘n Voormalige sersant, Dumile Elephant Ndlovu (51), is Vrydag deur die Bisho-hooggeregshof vir moord en aanranding met die opset om ernstig te…
Erasmus: “Wen herstel ons momentum, maar die taak om Nieu Zeeland 2 maal te klop bly onveranderd. Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die oorwinning oor…
Waarskuwing! Foto’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – ‘n Leerling (17) in gr. 10 by Hoërskool Trenance Park is Vrydag tydens…
KWAZULU-NATAL. – ’n Bejaarde man (81) van Reservoirlaan in Ghandi’s Hill, Tongaat, het Saterdag in die vroeë oggendure in ‘n huisbrand gesterf. Reaction Unit…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Meisie (5) se liggaam is Vrydagmiddag deur Rusa-beamptes in ‘n beesdipput in Ntapuka, Ndwedwe, gevind. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê…
Appel het sy tweede enkelsnit, Sterre, van sy komende kortspeler Genesis, bekendgestel. “Sterre is ’n liefdeslied wat teruggryp na die begin van my en…
GAUTENG. – Die polisie het altesaam 226 vuurwapens van ’n geregistreerde veiligheidsmaatskappy, wat glo die vuurwapenwet oortree het, in ‘n klopjag as deel van…