Aftrekselblokkies aan die mark onttrek
Tiger Brands het vrywillig sy Benny-bees- en hoender-aftrekselblokkies herroep. Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) sê in ‘n verklaring die voedingsinligting op die verpakking weerspieël moontlik…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,004 op Monday 25 August 2025.
Tiger Brands het vrywillig sy Benny-bees- en hoender-aftrekselblokkies herroep. Die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) sê in ‘n verklaring die voedingsinligting op die verpakking weerspieël moontlik…
VSA. – ’n American Airlines-vliegtuig moes Saterdag ’n noodlanding maak nadat ’n “toestel” van ‘n passasier aan die brand geraak het. Lees ook: Boeing…
KENIA. – Altesaam nege liggame is Donderdag en Vrydag in Kenia in grafte in die Shakahola-woud ontdek waar meer as 400 liggame in 2023…
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) gaan vanaf 1 September verpligte biometriese registrasie vir alle begunstigdes landwyd in sy kantore implementeer. Volgens ‘n…
VSA. – Die Amerikaanse departement van justisie het die transkripsies van verlede maand se onderhoud tussen die adjunk-prokureur-generaal, Todd Blanche, en Ghislaine Maxwell, vrygestel…
MPUMALANGA. – ‘n Sakeroof word ondersoek nadat drie verdagtes Sondag omstreeks 11:45 ’n kerk in Mkhuhlu, Calcutta, binnegestorm en gemeentelede van waardevolle items beroof…
Bestel van die lekkerste biltong en droëwors op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google Play Store. #vleis #Beefmaster…
WES-KAAP. – Drie mans tussen 18 en 39 is Sondag in die vroeë oggendure in Danventrystraat, Stranford Green, Eersterivier, doodgeskiet. Provinsiale speurders van die…
MPUMALANGA. – Drie verdagtes tussen 30 en 42 is in hegtenis geneem nadat hulle glo Vrydagaand omstreeks 22:00 gepoog het om ‘n rooftog in…
VSA. – Die Amerikaanse akteur, Jerry Adler is in die ouderdom van 96 oorlede. Lees ook: Lyle Menendez parool geweier Adler, veral bekend vir…