KYK: Gr. 8-Montie se afsterwe betreur
PRETORIA. – Nihan Grobler (14), ‘n gr. 8-leerling van Hoërskool Montana, het Woensdag sy dapper stryd teen kanker verloor. Hoërskool Montana treur oor sy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,015 op Friday 5 September 2025.
PRETORIA. – Nihan Grobler (14), ‘n gr. 8-leerling van Hoërskool Montana, het Woensdag sy dapper stryd teen kanker verloor. Hoërskool Montana treur oor sy…
Die Horseshoe Motel Kimberley het vandeesmaand ‘n spesiale aanbieding vir sakekonferensies beskikbaar. Betaal slegs R230 per persoon per dag vir die sakekonferensiepakket. Skakel die…
NIGERIË. – Sowat 60 mense is oorlede en verskeie steeds vermis, nadat ’n boot wat oorlaai was Dinsdag in Niger, Nigerië, ’n boomstomp getref…
VRYSTAAT. – ‘n Ma (38), wat haar kinders, onderskeidelik vier en vyf jaar oud, in Desember 2024 vir amper vier dae alleen gelaat het,…
AFGHANISTAN. – ’n Naskok van 5.6 op die Richterskaal het Afghanistan gisteraand getref ná Sondag se 6.0-aardbewing. Dit is die derde aardskudding in ses…
OOS-KAAP. – Meer as 300 meisies tussen die ouderdom van 10 en 14 het sedert April 2025 in die Oos-Kaap geboorte gegee. Verskeie kriminele…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die gesondheidsministerie van die Republiek die Kongo het gister ’n nuwe uitbraak van Ebola in die Kasai-provinsie verklaar. Lees ook:…
WES-KAAP. – ’n Verdagte is Woensdagmiddag in hegtenis geneem nadat ‘n vroulike stapper op die Pyp-staproete in die noordelike deel van Tafelberg Nasionale Park…
LISSABON, PORTUGAL. – Altesaam 16 mense is Woensdagmiddag in Lissabon, Portugal, dood toe een van die stad se bekende elektriese kabelkarre ontspoor het en…
GAUTENG. – Prayer Kgatle (30) is deur die Pretoria-Noord-landdroshof skuldig bevind aan verkragting nadat hy op 18 Oktober 2023 ‘n 11-jarige meisie verkrag het,…