Daily lotto uitslae vir 7 September 2025
Boerpot: R250 000 Uitslae: 01, 02, 14, 17, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,017 op Sunday 7 September 2025.
Boerpot: R250 000 Uitslae: 01, 02, 14, 17, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ’n Bestuurder (27) het Saterdagmiddag met geringe beserings daarvan afgekom nadat sy voertuig op die N2 noordwaarts naby King Shaka-lughawe teen ’n…
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou en haar drie kinders is Vrydagaand buite ’n eiendom in Ivernham, Phoenix, met vuurwapens gekonfronteer en van hul voertuig beroof.…
MPUMALANGA. – Vyf verdagtes, tussen 19 en 30 jaar oud, is Saterdag op die N4 naby die Kanyamazane-afrit in hegtenis geneem nadat twee vuurwapens,…
WES-KAAP. – ’n Pa, vermoedelik 50, is Saterdag dood nadat ’n skiboot met vier mense aan boord by die Breederiviermond, Witsand, omgeslaan het. Craig…
WES-KAAP. – ‘n Naakte man het Woensdag omstreeks 13:00 omstanders en polisiebeamptes in Keeromstraat, Kaapstad, laat bontstaan. Polisiebeamptes van Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor is oor ‘n naakte…
GAUTENG. – Michael Nyambi (24) van Rabie Ridge en Zwelethu Tekete (26) van Braamfischerville, twee kandidate vir die Johannesburg-metropolisiediens (JMPD) het tydens fisieke fiksheidstoetse…
LIMPOPO. – Die verkoolde liggaam van ‘n ongeveer twee weke oue baba is Vrydagmiddag deur ‘n lid van die gemeenskap langs ‘n skool in…