Vredesamesprekings in Egipte duur voort op tweede herdenking van begin van Israel-Hamas oorlog
EGIPTE. – Die indirekte vredesamesprekings tussen Israel en Hamas gaan vandag op die tweede herdenking van die begin van die oorlog voort. Lees ook:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,047 op Tuesday 7 October 2025.
EGIPTE. – Die indirekte vredesamesprekings tussen Israel en Hamas gaan vandag op die tweede herdenking van die begin van die oorlog voort. Lees ook:…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) berei voor om sy veilige-feesseisoen-veldtog te loods. Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het gemeenskappe gewaarsku dat die polisie geen…
Die Powerball-boerpot vir vandag staan op R120 miljoen en die PowerballPlus-boerpot vir vandag op R13 miljoen. Lees ook: Daily lotto uitslae vir 6 Oktober…
OOS-KAAP. – ‘n Verdagte (27) is in hegtenis geneem ná Veronique May (8) se liggaam Maandag in die Kamesh-omgewing in Kariega gevind is. Die…
Sluit aan by die RomanzaKlub en staan ‘n kans om vyf liefdesverhale te wen! Klik hier vir meer inligting: https://loom.ly/JCAlQqQ #BederfJouself #Romanza #LiefVirLiefde *ADVERTENSIE Lees…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir dele van die Wes-Kaap en Oos-Kaap vir vandag uitgereik. Lees ook: SA’ners…
MPUMALANGA. – Sibusiso Sibiya (41), wat vir meer as twee jaar op die vlug was en daarvan beskuldig word dat hy Amanda Khumalo, sy…
GAUTENG. – Waldo Verwey van Casseldale, Springs, is steeds aan lewensondersteuning gekoppel en kritiek, maar in ‘n stabiele toestand nadat hy Donderdagaand deur booswigte…
The Democratic Alliance in the Western Cape welcomes the findings of the Auditor General, in which for the third year in a row, every…
GAUTENG. – ‘n Brand het Maandag in die psigiatriese saal van die Charlotte Maxebe Johannesburg Akademiese Hospitaal uitgebreek. ‘n Psigiatriese pasiënt wat geëis het…