Lotto uitslae vir 29 Oktober 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 10, 22, 43, 45, 53. Bonus: 06. Lotto Plus 1: 23, 34, 37, 44, 45, 56. Bonus: 13. Lotto Plus 2: 17, 32, 42, 53, 54, 56. Bonus: 40.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,069 op Wednesday 29 October 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 02, 10, 22, 43, 45, 53. Bonus: 06. Lotto Plus 1: 23, 34, 37, 44, 45, 56. Bonus: 13. Lotto Plus 2: 17, 32, 42, 53, 54, 56. Bonus: 40.…
Ek is al sedert 2009 in die geloof, en ek kan eerlik sê: dis nie ’n maklike pad om te loop nie. Dikwels voel…
KWAZULU-NATAL. – Volgens die jongste amptelike inligting het KZN steeds hoë syfers van tienerswangerskappe. Die premier, Thami Ntuli, het bekendgemaak dat sowat 26 515 meisies tussen…
WES-KAAP. – ‘n Man (42) is tot drie keer lewenslange tronkstraf en 15 jaar addisionele direkte tronkstraf deur die Worcester-streekhof gevonnis nadat hy skuldig…
GAUTENG. – ‘n Man (47) van Tsakane is tot vier keer lewenslange tronkstraf deur die plaaslike streekhof gevonnis, nadat hy vir die verkragting van…
GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala se borgtogaansoek-appèl is deur die Johannesburg-hooggeregshof van die hand gewys, nadat sy aanvanklike aansoek reeds deur die Alexandra-landdroshof geweier…
VRYSTAAT. – Die regsdienstekommissie het aangekondig dat ’n tribunaal aangestel sal word om ’n klagte wat deur regter Cagney Musi, regterpresident van die Vrystaatse…
GAUTENG. – Jan en Elna Dhooge, onderskeidelik 75 en 72 jaar oud, is Dinsdagaand tydens ‘n plaasaanval in die Schikfontein-gebied buite Heidelberg beseer. Kol.…
WES-KAAP. – ‘n Seun (14) is Dinsdagoggend, omstreeks 07:30 op die hoek van Beret- en 11de Laan in Gabba Village, Leonsdale deur ‘n dwaalkoeël…
LIMPOPO. – ‘n Kleuter (3) is Maandag op die Seshego-hospitaalterrein dood nadat sy glo deur haar ma, wat ‘n oorhandigingsessie by die hospitaal moes…