Colesberg-polisie onderskep dagga ter waarde van miljoene rande
NOORD-KAAP. – Die Colesberg-polisie het Donderdag omstreeks 05:00 ‘n wenk oor die moontlike vervoer van dwelms op die N1 opgevolg en op dagga ter…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,085 op Friday 14 November 2025.
NOORD-KAAP. – Die Colesberg-polisie het Donderdag omstreeks 05:00 ‘n wenk oor die moontlike vervoer van dwelms op die N1 opgevolg en op dagga ter…
GAUTENG. – Job Sikhala (53), ‘n Zimbabwiese politikus, en Alexander Ferrowst Thema (78) is elk R10 000 borgtog deur die Pretoria-landdroshof toegestaan. Hulle word…
INDIЁ. – Sewe verdagtes is in Kasjmir in hegtenis geneem ná ‘n ontploffing Maandag naby die historiese Red Fort-monument in New Delhi, Indië. Lees…
Ruhan du Toit het sy nuwe enkelsnit Totsiens vrygestel waarmee hy 2025 op ’n ligter noot afsluit. Die liedjie fokus op verandering en die…
VSA. – Die huis van verteenwoordigers in Amerika gaan volgende week stem oor ‘n wetsontwerp genaamd die Epstein Files Transparency-wet. Lees ook: Huisoorsigkomitee stel…
MPUMALANGA. – Estelle de Beer (43) is op R1 000 borgtog vrygelaat, terwyl Zinhle Mabuza (23) in aanhouding bly hangende die verifikasie van ‘n…
VRYSTAAT. – Onkarabetse Leeuw (5), wat Saterdag deur sy ma as vermis aangemeld is, se liggaam is Woensdag ná 16:00 onder ‘n kartonboks deur…
LIMPOPO. – Vyf mans, tussen 25 en 35 jaar oud, is deur die Haenertsburg-polisie in hegtenis geneem vir die moord op ‘n man (22)…
ISRAEL. – Israel het bevestig die liggaam van Meny Godard (73) is gister van Hamas deur middel van die Rooikruis ontvang. Lees ook: Israel…
MPUMALANGA. – Fetjie Virginia Mngomezulu (61) het Woensdag op die plaas Elim in Breyten, naby Ermelo, gesterf toe ‘n trekker wat sy wou stop…