Reën vir die week voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die week voorspel. Lees ook: Watertoevoer onderbreek in Kaapstad tot 22 November Reën is vir môre vir dele…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,088 op Monday 17 November 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die week voorspel. Lees ook: Watertoevoer onderbreek in Kaapstad tot 22 November Reën is vir môre vir dele…
AUSTRALIЁ. – Die Paralimpiese gouemedalje-wenner Paige Greco is gister in die ouderdom van 28 oorlede ná ‘n “skielike mediese episode”. Lees ook: Huldeblyke stroom…
KAAPSTAD. – Die stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku dat beplande onderhoud watertoevoeronderbrekings tussen 16 November en 22 November gaan…
CHINA. – ’n Brand, vermoedelik weens ‘n besoeker se onoordeelkundige gebruik van wierook of kerse het aansienlike skade aan die Wenchang-paviljoen, by die Yongqing-tempel…
Waarskuwing! Foto in berig kan sensitiewe lesers ontstel. GAUTENG. – ‘n Bakkie het Sondag tydens ‘n ongeluk naby die Wonderboom Junction deur ‘n versperring…
Brutus, die eerste seekoei wat in 300 jaar in die Wes-Kaap ingebring is, is verlede week in die ouderdom van 47 dood. Brutus is…
Vind die inspirasie en leiding om ‘n beter man te word wat die wêreld verbeter deur Power for Good deur Craig Wilkinson te lees.…
MPUMALANGA. – Vier mense het Sondag hul lewens verloor toe twee motors reg van voor op die R38 tussen Hendrina en Carolina gebots het.…
BLOEMFONTEIN – Twee buitelandse burgers, onderskeidelik 35 en 36 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ’n vrou (33) ernstig aangerand en vir dood…
VIDEO-OPNAMES NUUSFLITS VERSKAF IN BERIG. BLOEMFONTEIN – Die polisie in Mangaung Metro het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur nadat twee juwelierswinkels op dieselfde…