Daily lotto uitslae vir 17 November 2025
Boerpotte: Daily lotto: R350 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae: Daily Lotto: 06, 11, 12, 21, 30. Daily Lotto Plus: 12, 14, 25, 29, 36.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,088 op Monday 17 November 2025.
Boerpotte: Daily lotto: R350 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae: Daily Lotto: 06, 11, 12, 21, 30. Daily Lotto Plus: 12, 14, 25, 29, 36.…
GAUTENG. – AfriForum het die G20-lande versoek om tydens hul gesprekke met die Suid-Afrikaanse regering aandag te gee aan die beskerming van eiendomsreg en…
KWAZULU-NATAL. – ’n Hoërskoolleerling (17) is Sondag gered nadat sy glo in Blackburn ontvoer is. ‘n Man (30) is in hegtenis geneem. Die redding…
WES-KAAP. – Die polisie het Sondagaand omstreeks 22:30 ná ‘n hoëspoedjaagtog op die N2 naby die Knysna- provinsiale hospitaal op dwelms met ‘n geraamde…
NOORD-KAAP. – Slenkdalkoors (Rift Valley fever) is in skape in die Kakamas-gebied aangemeld. Jacobsdal Veearts het bevestiging ontvang van Upington- provinsiale veeartsenydiens van bevestigde…
Die Powerball-boerpot vir môre staan op R41 miljoen nadat niemand met Vrydag se trekking gewen het nie. Lees ook: Powerball uitslae vir 14 November…
SAOEDI-ARABIЁ. – 45 Indiese reisigers is dood nadat die bus waarin hulle op pad was na Medina in Saoedi-Arabië in ‘n ongeluk waarby ‘n…
LIMPOPO. – Calvin Makola, ‘n gr. 11-leerling van Hoërskool A.M. Mashego, was glo Vrydag laat vir sy eksamen wat om 09:00 sou begin. Sy…
JOHANNESBURG. – Die woordvoerder van die metropolisie in Johannesburg, Xolani Fihla, het gesê verskeie paaie in Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni gaan ontoeganklik wees vir…
WES-KAAP. – Altesaam 96 varke is deur Die Kaap die Goeie Hoop-DBV, met die ondersteuning van die Stad Kaapstad en die SAPD van ’n…