Ma en dogter op borgtog ná beweerde bedrog van R4 m.
GAUTENG. – Zandile Palesa Muthwa (41) en Pulane Mary Muthwa (71)’n ma en dogter, het vroeg in Desember op aanklagte van diefstal, bedrog en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,105 op Thursday 4 December 2025.
GAUTENG. – Zandile Palesa Muthwa (41) en Pulane Mary Muthwa (71)’n ma en dogter, het vroeg in Desember op aanklagte van diefstal, bedrog en…
GAUTENG. – Afrikaanse voormalige Model C-skole sal glo eerste vir verandering oor taalbeleid in terme van die Bela-wet geteiken word. AfriForum het skerp gereageer…
KWAZULU-NATAL. – Die liggame van twee mense wat op 23 November 2025 tydens oorstromings in KwaZulu-Natal vermis geraak het, is gister gekry. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin se hond is Dinsdagoggend tydens ‘n huisroof in Wartburg gesteek. Drie van die vier verdagtes wat glo die huis betree…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Medici sê…
VRYSTAAT. – Die Kroonstad-polisie het ’n soektog van stapel gestuur nadat 43 vuurwapens Maandagoggend kort voor 01:00 tydens ’n inbraak by die Moqhaka Parks-…
VSA. – Salvador Plasencia, Kaliforniese dokter, wat ketamien aan die akteur Matthew Perry voor sy dood verkoop het, is tot 30 maande tronkstraf gevonnis.…
KHAN YOUNIS. – Volgens medici by die Kuwait-veldhospitaal is vyf Palestynse burgers, insluitend twee kinders, gister dood en verskeie mense gewond ná ‘n Israeliese…
LIMPOPO. – Die Polokwane-polisie vra die publiek se hulp om die eienaars van sewe beeste op te spoor wat op 28 November by ’n…
ISRAEL. – Israel het gister die liggaam van die Thaise landbouwerker, Suthisak Rintalak (43), in ontvangs geneem. Lees ook: Israel ontvang liggaam van vermeende…