Rubriek: ’n Kerk vol foute
Ek was Sondagoggend vir die eerste keer hierdie jaar in die kerk. Roerende lof en aanbidding, ’n impakvolle preek en tussen medegelowiges wat saam…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,153 op Wednesday 21 January 2026.
Ek was Sondagoggend vir die eerste keer hierdie jaar in die kerk. Roerende lof en aanbidding, ’n impakvolle preek en tussen medegelowiges wat saam…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ’n baba is vanmiddag (Woensdag), gebrand, in bosse by Brighton Beach op die Bluff in Durban gevind. Paramedici en…
WES-KAAP. – Verkeer op die R60 deur Robertson en Ashton sal tydelik geraak word weens die vervoer van groot windturbine-onderdele, met die beplande konvooie…
AUSTRALIë. – André de Ruyter (27) is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Maandagaand omstreeks 18:20 deur ’n haai by North…
WES-KAAP. – ‘n Valskermswewer het Sondagmiddag tydens ‘n ongeluk in die Olifantsrivierberge agter Porterville gesterf. Volgens ‘n sosialemediaplasing van Wes-Kaap Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het ‘n…
GAUTENG. – ’n Verdagte is in die vroeë oggendure in Raceview, in Alberton, aangekeer nadat ’n klagte ontvang is oor ’n verdagte persoon wat…
WES-KAAP. – Anneke “Nicky” van Heerden (54), ‘n voormalige polisiespeurder, se liggaam is Sondagaand omstreeks 22:30 by Keurboomsrivier gevind. ‘n Man (53) is later…
MPUMALANGA. – ‘n Leerling (19) in gr. 11 van Hoërskool LD Moetanalo in die Steve Tshwete- munisipale gebied is Dinsdag op die skoolperseel oorlede,…
MPUMALANGA. – “Geen rede tot kommer langs die Krokodilrivier nie, maar enige ontruimingsbevele langs die De Kaap-rivier moet nagekom word.” Mbombela-munisipaliteit het Dinsdag ’n…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (56) se liggaam is Sondagaand kort voor 21:00 op ‘n grondpad in die Mahshe-gebied in Despatch aangetref. Sy het veelvuldige…