Oudpresident Zuma genoem in Epstein-lêers
Oudpresident Jacob Zuma se naam word genoem in die nuutste Epstein-lêers wat pas deur die Amerikaanse departement van justisie uitgereik is. Volgens SABC News…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,164 op Sunday 1 February 2026.
Oudpresident Jacob Zuma se naam word genoem in die nuutste Epstein-lêers wat pas deur die Amerikaanse departement van justisie uitgereik is. Volgens SABC News…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 35 motoriste is in Newcastle vir beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem, onder wie ’n priester. Die priester het wetstoepassingsbeamptes oor sonde…
NOORDWES. – Drie minderjarige seuns, tussen 16 en 17 jaar oud, het Vrydag in verband met ’n beweerde inbraak by ‘n hoërskool in Mooinooi…
INTERNASIONAAL. – Benjamin Netanyahu, die eerste minister en Gideon Sa’ar, die Israeliese minister van buitelandse sake, het die Suid-Afrikaanse senior diplomatieke verteenwoordiger in Israel,…
GAUTENG. – Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het op 30 Januarie aangekondig dat mnr. Ariel Seidman, saakgelastigde (chargé d’affaires) van die…
WES-KAAP. – John Flanigan (80), ‘n bekende in swemkringe en leier van die Topaz Swimming Buddies, is Saterdagoggend ná ’n voorval op see suid…
Hospitaalamptenare wat die liggame van gesneuwelde Palestyne ontvang het, het gesê hernieude aanvalle deur die Israeliese weermag het gister in die noorde en suide…