RSV-infeksie by babas wel beter voorkombaar
RSV (respiratoriese sinsitiale virus) is ’n algemene virus wat meeste kinders een of ander tyd kry. By ouer kinders en volwassenes lyk dit soos…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,188 op Wednesday 25 February 2026.
RSV (respiratoriese sinsitiale virus) is ’n algemene virus wat meeste kinders een of ander tyd kry. By ouer kinders en volwassenes lyk dit soos…
INTERNASIONAAL. – Vier Russiese soldate beweer hulle is gemartel, gestraf en in sommige gevalle glo tereggestel omdat hulle geweier het om bevele uit te…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Dagga-kweeklaboratorium is vanoggend oorkant ‘n hoërskool tydens ‘n roetinebesoek deur die polisie aan die skool ontdek. Twee mans, 38 en 55…
Indien u ’n regskennisgewing in Maart 2026 moet publiseer, is dit noodsaaklik om streng by die indieningspertye te hou. ’n Gemiste sperdatum kan die…
WES-KAAP. – Richard John Henrie Swart (42) en sy broer Corné Swart (36) van Oudtshoorn het vier dae uit mekaar op 20 en 24…
WES-KAAP. – Die groter Boishaai-gemeenskap was Vrydag in rou gedompel toe daar tydens eerste pouse afskeid geneem is van Henko, die geliefde hamster wat…
INTERNASIONAAL. – Die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, het beklemtoon dat sy land geveg het om sy onafhanklikheid te behou en ’n “sterk, waardige en…
WES-KAAP. – Ayanda Dayi is deur die Wynberg-hooggeregshof tot vier keer lewenslank, plus ’n verdere 102 jaar direkte gevangenisstraf vir vier moorde, poging tot…
MPUMALANGA. – Tristan Jansen van Vuuren (19) en vier van sy vriende was Saterdag in ‘n ernstige motorongeluk op die R40 buite Barberton betrokke.…
GAUTENG. – Hoërskool Oos-Moot in Villieria, Pretoria, het bevestig dat ’n dissiplinêre proses reeds afgehandel is, ná ’n voorval tussen twee leerlinge op die…