Tannie kry 30 jaar tronkstraf vir nefie en boer se moord
VRYSTAAT. – Mmadita Ramabele (22) is deur die Vrystaat-hooggeregshof tot effektief 30 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Ramabele en haar lewensmaat het haar nefie (3)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,190 op Friday 27 February 2026.
VRYSTAAT. – Mmadita Ramabele (22) is deur die Vrystaat-hooggeregshof tot effektief 30 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Ramabele en haar lewensmaat het haar nefie (3)…
NOORDWES. – Rude Sithole (29) is in hegtenis geneem, ná ’n klopjag wat gevolg het op ’n gewapende huisroof in Madibeng Hills naby Klipgat.…
MPUMALANGA. – Die polisie in dié provinsie waarsku die publiek oor ’n toename in kommersiële misdaad. ’n Beroep word op die gemeenskap gedoen om…
MPUMALANGA. – ‘n Beweerde leningsbedrog-sindikaat wat in Hazyview en moontlik ook ander gebiede aktief was, is deur die provinsiële kommersiële misdaadeenheid ontbloot. Nege verdagtes…
Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het vanoggend tydens ‘n lewendige onderhoud op sy Facebook-blad bekend gemaak dat hy hom beskikbaar stel om verkies…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is Donderdagmiddag by ‘n huis in Oakford doodgeskiet. Sy was besig om kos uit haar voertuig te laai en die…
GAUTENG. – In die saak teen Vusimuzi “Cat” Matlala is ekstra dokumentasie versoek, wat die hooggeregshof tydens die voorverhoor moet oorweeg. Die saak is…
PAKISTAN. – Pakistan het die Afghaanse hoofstad, Kaboel, aangeval as deel van ’n reeks aanvalle regoor die land, volgens ’n regeringsamptenaar. Volgens BBC News…
WES-KAAP. – Mninikhaya Mvuli is deur die Mitchells Plein-streekhof op ses aanklagte van strafbare manslag skuldig bevind en effektief tot vyf jaar tronkstraf gevonnis.…
VK. – ’n Polisiebeampte is summier afgedank nadat sy ’n fotoraam gebruik het om haar skootrekenaar se sleutels af te druk en só die…