IEA oorweeg vrystel van noodolievoorraad oor konflik in Midde-Ooste
Die internasionale energieagentskap (IEA) oorweeg om noodolievoorraad vry te stel om die mark te stabiliseer as gevolg van die voortgesette konflik in die Midde-Ooste.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,202 op Wednesday 11 March 2026.
Die internasionale energieagentskap (IEA) oorweeg om noodolievoorraad vry te stel om die mark te stabiliseer as gevolg van die voortgesette konflik in die Midde-Ooste.…
Die Suid-Afrikaanse dames-yshokkiespan het met trots na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle ’n bronsmedalje in ’n internasionale toernooi in Estonia verower het. Ses lande het…
Die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Dinsdag aangekondig dat dit Eskom se aansoek vir kleinhandelstabelle en strukturele aanpassing vir die finansiële jaar 2026/27…
Die departement van minerale en petroleumhulpbronne (DMPR) wil die publiek verseker dat brandstofvoorsiening in Suid-Afrika stabiel is en dat daar geen onmiddellike tekort aan…
INTERNASIONAAL. – Ses lede van Iran se vrouesokkerspan het asiel in Australië gekry nadat hulle aan die AFC Women’s Asian Cup deelgeneem het. Een…
OOS-KAAP. – Die polisie in dié provinsie het ‘n beloning van tot R50 000 uitgeloof vir inligting wat kan help om die verdagtes op…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, het Prasa versoek om ondersoek in te stel na beweerde bande tussen bendes en die Central Line-kontrakte.…
INTERNASIONAAL. – Die gedwonge deportasie van Oekraïense kinders na Rusland is ’n misdaad teen die mensdom en ook ’n oorlogsmisdaad, is deur die Verenigde…
NOORD-KAAP. – Angelique Louw (35) is deur die Hopetown-streekhof effektief agt jaar direkte tronkstraf opgelê, nadat sy tydens ’n gewelddadige voorval warm olie oor…
GAUTENG. – Tiffany Nicole Meek (32), wat daarvan beskuldig word dat sy vir Jayden-Lee Meek (11), haar seun, vermoor het, se saak is vir…