Skool ontruim – leerlinge vir asemnood behandel
KWAZULU-NATAL. – Leerlinge van ‘n hoërskool in Major Calvertstraat in Wentworth, suid van Durban, het vanoggend (Donderdag) gesukkel om asem te haal en is…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,203 op Thursday 12 March 2026.
KWAZULU-NATAL. – Leerlinge van ‘n hoërskool in Major Calvertstraat in Wentworth, suid van Durban, het vanoggend (Donderdag) gesukkel om asem te haal en is…
WES-KAAP. – Etienne van der Merwe is deur die Kaapstad-streekhof in die Candice Robertson-moordsaak vrygespreek, nadat die hof ’n Artikel 174-aansoek van die verdediging…
GAUTENG. – Shaune Mogaila, ‘n sokkerspeler, oorweeg om ’n pleitooreenkoms aan te gaan in die saak oor ’n dodelike motorbotsing waarin die 9-jarige Gomolemo…
Privaat ondersoeker Mike Bolhuis sê die arrestasie van Peet en Mel Viljoen in Florida hierdie week bevestig waaroor ondersoekers reeds maande lank waarsku. Die…
GAUTENG. – Nege inwoners van Soshanguve Blok L wat van moord aangekla word nadat hulle glo geregtigheid in hulle eie hande geneem het, is…
TEHERAN – Iran se nuwe opperleier, Mojtaba Khamenei, is tydens ’n aanval beseer maar is “veilig en gesond”, het die seun van president Masoud…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het besluit om alle kontrakte met die maatskappy Triple C Maintenance and Services te kanselleer nadat die eienaar glo…
FLORIDA. – Peet en Mel Viljoen, wat in die werklikheidsreeks The Real Housewives of Pretoria verskyn het, is Dinsdag in Florida in die VSA…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord ná ’n skietvoorval by ’n vulstasie naby ’n winkelsentrum in Westville.…
FlySafair het aangekondig dat ’n tydelike brandstofheffing op sekere vlugte ingestel word nadat die prys van vliegtuigbrandstof die afgelope tyd skerp gestyg het. Die…