Vragmotor met groot hoeveelheid dagga onderskep
MPUMALANGA. – Die polisie in dié provinsie het Maandagaand ‘n vragmotor met meer as 670 kg dagga op die N17 by Oshoek tydens ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,210 op Thursday 19 March 2026.
MPUMALANGA. – Die polisie in dié provinsie het Maandagaand ‘n vragmotor met meer as 670 kg dagga op die N17 by Oshoek tydens ‘n…
Die Advertensiebeheerraad (ARB) het beslis ’n Shoprite Checkers Sixty60-advertensie is misleidend. ‘n Verbruiker het gekla oor ‘n TikTok-video waarin ’n huisboot êrens aan die…
Die SA-regering sê die land het genoeg brandstof en dat toevoer stabiel bly ondanks internasionale spanning. Owerhede werk saam met die bedryf om die…
INTERNASIONAAL. – ’n Olimpiese fietsryer wie se vrou gesterf het nadat hy haar tydens ’n rusie met ’n motor getref het, is gekritiseer oor…
SWITSERLAND. – ’n 61-jarige vrou is dood nadat ’n kabelkar teen ’n berg by ’n ski-oord in Engelberg, Switserland, tydens sterk winde neergestort het.…
OOS-KAAP. – Retief Odendaal van die DA wys in ‘n foto op sosiale media swak en beskadigde elektrisiteitstrukture in Nelson Mandelabaai wat volgens hom…
KWAZULU-NATAL. – Die Durban-hooggeregshof het ‘n dringende aansoek van Calvin Mathibeli van die hand gewys, waarmee hy probeer het om die polisie te keer…
GAUTENG. – Drie vermeende misdadigers is dood ná ’n jaagtog in Crystal Park en ’n skietgeveg met die Valke. Die voorval hou verband met…
MPUMALANGA. – Drie minderjariges van Moloto is in die KwaMhlanga-streekhof tot 12 maande aanhouding in ’n jeugsorgsentrum gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan…
MPUMALANGA. – ‘n Voorval waarin 54 leerlinge mediese behandeling moes ontvang nadat hulle glo versnaperinge by ‘n straatverkoper gekoop het, het die Mhluzi-polisie op…