Wes-Kaapse polisiekaptein kry opgeskorte vonnis vir aanranding
WES-KAAP. – Kapt. Marthinus Muller (54) is ’n opgeskorte vonnis van ses maande tronkstraf of ’n boete van R1 000 opgelê, nadat hy skuldig…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,213 op Sunday 22 March 2026.
WES-KAAP. – Kapt. Marthinus Muller (54) is ’n opgeskorte vonnis van ses maande tronkstraf of ’n boete van R1 000 opgelê, nadat hy skuldig…
WES-KAAP. – Operasie Ribbebeen, ’n jaarlikse inisiatief van Strand Patrol Buurtwag / NHW Helderberg, het vanjaar weer hoop en ondersteuning vir diere in nood…
GAUTENG. – Wêrelddownsindroomdag is Saterdag by die Voortrekkermonument gevier, waar ’n inklusiewe Buddy Walk mense met Downsindroom, hul families en die breër gemeenskap bymekaargebring…
INTERNASIONAAL. – Chuck Norris was gewild onder meer as een generasie. As jy in die 1970’s, 80’s en 90’s ‘n fliekvlooi was, het jy…
MPUMALANGA. – Polisie het vervalste goedere ter waarde van sowat R2,4 miljoen onderskep wat glo vanaf Mosambiek Suid-Afrika binnegebring is. Twee mans is in…
MPUMALANGA. – ’n Ondersoek na moord en ’n geregtelike doodsondersoek is van stapel gestuur nadat ’n polisiekaptein (53) Saterdag in Grootvlei glo eers sy…