Pous Leo oor meningsverskil met Donald Trump
LUANDA, ANGOLA. — Pous Leo XIV het Saterdag gesê dit is nie in sy belang om in ‘n debat te tree met die Amerikaanse…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,241 op Sunday 19 April 2026.
LUANDA, ANGOLA. — Pous Leo XIV het Saterdag gesê dit is nie in sy belang om in ‘n debat te tree met die Amerikaanse…
BEIJING. — ’n Nuwe mylpaal in robotika is deur China bereik nadat ’n mensagtige (humanoïede) robot daarin geslaag het om ’n halfmarathon vinniger as…
MBOMBELA, MPUMALANGA – Die geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris, luitenant-generaal Daphney Manamela, het die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, daarvan beskuldig dat hy korrupte polisiebeamptes beskerm. Tydens ’n…
Die GLP-1-molekule met sy metaboliese voordele word as ’n belowende en effektiewe hulpmiddel vir gewigsverlies beskou. Diabetoloog dr. Ilana Joubert van Kaapstad sê huidige…
JOHANNESBURG. – Die N12-snelweg is in albei rigtings gesluit nadat ’n gastenkwa aan die brand geslaan het. Die insident het naby die Comaro Road-afrit…
BARCELONA. – President Cyril Ramaphosa is op ‘n ampsbesoek aan Spanje, waar hy deelneem aan die inisiatief genaamd Ter verdediging van Demokrasie (TVD) in…