Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,326 — Monday 13 July 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,326 op Monday 13 July 2026.

Nuus

El Niño kan SA se komende somer beïnvloed

13 July 2026

Klimaatkenners monitor die ontwikkeling van ‘n El Niño-verskynsel noukeurig, aangesien dit Suid-Afrika se komende somerreënseisoen kan beïnvloed. Internasionale klimaatmodelle dui daarop dat die verskynsel…

Misdaad

1 dood, 2 beseer in skietery

13 July 2026

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is Sondagaand in ‘n skietvoorval in Durban-Noord dood, terwyl ‘n afleweringsmotorfietsryer en ‘n kind ook beseer is. Garrith Jamieson van…