Polisiesersant sterf ná klagte van huishoudelike geweld
MPUMALANGA. – ‘n Polisiesersant is Saterdagaand dood en sy kollega beseer toe hulle glo aangeval is terwyl hulle ‘n klag van huishoudelike geweld in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,332 op Sunday 19 July 2026.
MPUMALANGA. – ‘n Polisiesersant is Saterdagaand dood en sy kollega beseer toe hulle glo aangeval is terwyl hulle ‘n klag van huishoudelike geweld in…
GAUTENG. – ‘n Eiendom in Rietfontein en kontant van R27 800 is aan die staat verbeurd verklaar, nadat ‘n dwelmlaboratorium ter waarde van sowat…
VSA. – Martha Lillard (78), die laaste bekende persoon in Oklahoma in die VSA wat daagliks van ‘n ysterlong afhanklik was om asem te…
MPUMALANGA. – Agt mense is binne minder as 12 uur in twee afsonderlike padongelukke in Mpumalanga dood, terwyl nog 11 beseer is. Moeti Mmusi,…
LIMPOPO. – De Beers het aangekondig dat produksie by sy Venetia-diamantmyn in Limpopo vir die volgende twee jaar opgeskort gaan word, weens die aanhoudende…
Dricus du Plessis het (DDP) Sondagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) die voormalige UFC-weltergewigkampioen, Kamaru Usman, met ‘n eenparige puntebeslissing in die hoofgeveg van UFC Fight Night…