SA o.18’s klop Engeland in puntefees en voltooi reeks onoorwonne
Die Suid-Afrikaanse o.18-rugbyspan het hul indrukwekkende veldtog in die 2026 o.18 Internasionale Reeks op ’n hoogtepunt afgesluit toe hulle Engeland Saterdag in ’n skouspelagtige…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,360 op Sunday 16 August 2026.
Die Suid-Afrikaanse o.18-rugbyspan het hul indrukwekkende veldtog in die 2026 o.18 Internasionale Reeks op ’n hoogtepunt afgesluit toe hulle Engeland Saterdag in ’n skouspelagtige…
OOS-KAAP. – ’n Australiese herdershond, genaamd Bean, is Saterdagmiddag uit die see by Pollock Beach in Gqeberha gered, nadat hy deur sterk seestrome sowat…
WES-KAAP. – Die liggaam van Rika Norris (60) van Somerset-Wes, wat op 23 Mei tydens ’n wandeling op ’n plaas vermis geraak het, is…
WES-KAAP. – “Perfect weather and nice swell to kick off the day!” Dit was van die laaste woorde wat die bekende Stellenbosse fotograaf Thys…
Rassie Erasmus and his squad wrapped up two days of training in Johannesburg as the Springboks vs All Blacks RGR series opener at 10bet…
NOORD-KAAP. – Drie mans is in hegtenis geneem nadat 25 skape teruggevind is wat na bewering van ’n plaas by Van Zylsrus gesteel is.…
KWAZULU-NATAL. – Vier mense is Saterdagaand beseer toe ’n private ambulans en twee veiligheidsvoertuie in Gladys Mazibukoweg en Crossstraat in Greyville, Durban, in ’n…
WES-KAAP. – Laboratoriumtoetse het vir die eerste keer genetiese materiaal van die sardynherpesvirus (PHV) in sardyne wat langs die Weskus gevrek het, opgespoor. Die…
KWAZULU-NATAL. – Rookgranate en ammunisie is Saterdag in Midmardam naby Howick gevind, waarna die polisie se plofstofeenheid die items veilig verwyder het. Midlands EMS…
WES-KAAP. – ’n 54-jarige man van Plattekloof is Saterdag dood nadat hy glo bewusteloos geraak het terwyl hy saam met sy 23-jarige seun by…