Peet Viljoen borgtog geweier
PRETORIA – Die televisiepersoonlikheid en geskrapte prokureur Peet Viljoen is borgtog geweier in die multimiljoenrand-bedrogsaak teen hom. Die hof het bevind dat Viljoen ’n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,361 op Monday 17 August 2026.
PRETORIA – Die televisiepersoonlikheid en geskrapte prokureur Peet Viljoen is borgtog geweier in die multimiljoenrand-bedrogsaak teen hom. Die hof het bevind dat Viljoen ’n…
BELGIË. – Sowat 250 nooddienspersoneellede is tans besig om die vlamme in vermoedelik die grootste veldbrand in België se geskiedenis te bestry. Koning Philippe…
GAUTENG. – Polisiebeamptes van die Brackendowns-polisiekantoor word aan interne dissiplinêre stappe onderwerp nadat ’n video op sosiale media versprei is waarin hulle na bewering…
GAUTENG. – Die Gautengse verkeerspolisie se lugvleuel kan nie opstyg nie, nadat ’n kontrak van R197,4 miljoen volgens die DA nie aan die vereiste…
GAUTENG. – Die polisie het meer as R1,1 miljoen kontant, wat in skoenbokse in ‘n Ford Raptor versteek was, tydens ’n ondersoek op die…
GAUTENG. – Die polisie ondersoek nou vier aanklagte van moord en een van poging tot moord nadat die dodetal in die skietery in Newclare…
WES-KAAP. – ’n Volwasse Risso-dolfyn is Sondagoggend deur inwoners en vrywilligers van Silversands-strand in Bettiesbaai gered nadat dit gestrand het. Pete Oxford het op…
KWAZULU-NATAL. – ’n Veiligheidsbeampte is Sondagmiddag in Umbilo, Durban, dood nadat hy verskeie kere in Rick Turnerweg, naby Bellairweg, geskiet is. Garrith Jamieson van…
GAUTENG. – Drie mense tussen die ouderdom van 18 en 20 is Saterdagaand in Newclare doodgeskiet, terwyl twee ander, onderskeidelik 18 en 23 jaar…
VSA. – Die Amerikaanse aktrise Hayden Panettiere, wat veral bekend was vir haar rolle in Racing Stripes, Bring It On, Ice Princess, Heroes, Nashville,…