Man aangekla ná beweerde skiet van katte
GAUTENG. – Michael Johan von Backström (75) is aangekla van dieremishandeling nadat hy na bewering verskeie rondloper- en huiskatte by ’n lodge in Silver…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,363 op Wednesday 19 August 2026.
GAUTENG. – Michael Johan von Backström (75) is aangekla van dieremishandeling nadat hy na bewering verskeie rondloper- en huiskatte by ’n lodge in Silver…
OOS-KAAP. – ’n Polisiekonstabel wat van diens af was, het ongedeerd daarvan afgekom nadat hy Maandagaand tydens ’n roof by ’n gastehuis in Mount…
MPUMALANGA. – Die polisie bied ’n beloning van R100 000 aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van Phumulani…
Die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (Sahpra) het vier groepe Enalapril 10 mg Arya herroep. Dit is ’n middel wat algemeen gebruik word om hoë…
VRYSTAAT. – ’n 36-jarige vrou is na bewering Dinsdag deur haar 40-jarige voormalige kêrel in Tweeling doodgeskiet. Die verdagte is daarna in ‘n skietgeveg…
GAUTENG. – ’n Onderwyser van Hoërskool Minerva is voorlopig geskors nadat bewerings van seksuele teistering van ’n 17-jarige gr. 12 leerling gemaak is. Onwabile…
AUSTRALIË. – Meer as 60 sterftes in Australië is aangemeld met ’n moontlike verband met gewigsverliesmiddels soos Ozempic, Wegovy en Mounjaro. Gesondheidsowerhede beklemtoon egter…
KWAZULU-NATAL. – Inwoners van Verulam se sentrale sakegebied het gekla oor mans wat na bewering op of by grafstene by die Wickstraat-begraafplaas masturbeer. Reaction…
KWAZULU-NATAL. – Drie gewapende mans het Dinsdagmiddag ’n snoepwinkel op ’n skoolterrein in Trenance Park beroof, waartydens twee skote geskiet is. Reaction Unit South…
WES-KAAP. – Cornelius van Dalen, die 40-jarige man wat Dinsdag tydens ’n gewapende konfrontasie met die polisie in Robertson doodgeskiet is, het kort voor…