Verplaaste Afgaanse vrouekrieketspelers kry meer ondersteuning by IKR

Lees ook :

Verplaaste Afgaanse vrouekrieketspelers kry meer ondersteuning by ICC fotokrediet: Canva

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het onderneem om meer ondersteuning te bied aan Afghanistan se verplaaste vrouekrieketspelers sodat hulle weer aan die sport kan deelneem.

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes se verhoor begin

Die meeste vroulike krieketspelers het hulle land verlaat toe die Taliban Afghanistan in 2021 oorgeneem het en vrouens van deelname aan sport verbied het. Baie van die vrouens het na Australië toe gevlug en het vroeër die jaar aan ’n wedstryd in Melbourne deelgeneem.

Die Internasionale Krieketraad het gesê dit maak vordering met die ondersteuning vir Afgaanse vrouens en dat hulle die kans sal kry om met mede- internasionale krieketspelers te praat en aan werkswinkels deel te neem.

Bronne: SuperSport

Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes se verhoor begin

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief