Voertuig ry van Franschhoek-pas af

Lees ook :

Foto: Lima Charlie 1

WES-KAAP. – ‘n Insittende het gesterf nadat ‘n voertuig op Kersdag op die R45 in die Franschhoek-pas van die pad afgery het.

Volgens die bemanning van Mike Charlie 1, noodsorg-reaksievoertuig, wat op die toneel was, is die voertuig ongeveer 200 meter teen die pas af.

Die insittende is noodlottig beseer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief