Nuusflits Uitgawe 1,762 — Thursday 26 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,762 op Thursday 26 December 2024.
Meer as 1 500 ontsnap uit Mosambiekse-tronk
MOSAMBIEK. – Geweld het in Mosambiek opgevlam nadat die Grondwetlike Raad Daniel Chapo as nuwe president aangekondig het. In die nadraai van hierdie nuus…
Meisie (12) in motorfietsongeluk, frakture aan arms en bene
GAUTENG. – Pearl Mellet (12) het Vrydag ‘n motorfietsongeluk oorleef en ernstige frakture aan haar bene en arms opgedoen. Rea Thusa/We Help sê die…
Voertuig ry van Franschhoek-pas af
WES-KAAP. – ‘n Insittende het gesterf nadat ‘n voertuig op Kersdag op die R45 in die Franschhoek-pas van die pad afgery het. Volgens die…
Gestrande dolfynkalf gehelp
KWAZULU-NATAL. – ‘n Risso-dolfynkalf is Dinsdagoggend gehelp, nadat hy op Willardsstrand in Ballito gestrand het. IPSS Search and Rescue sê rapportering van die kalf…
Waarskuwing oor drank nadat man sterf
WES-KAAP. – ‘n Swemmer wat vermoedelik onder die invloed van alkohol was, het Woensdag ten spyte van waarskuwings van rotse af geduik, waarna hy…
KYK: Vliegtuig van Azerbeidjan val
Video’s in berig. INTERNASIONAAL. – Minstens 38 passasiers aan boord van ‘n Azerbeidjanse vliegtuig het Woensdag gesterf toe dit Woensdag in Kazakstan neergestort het.…