KIMBERLEY. – Die Barney Barnato-gholftoernooi het gister hulle laaste potjie gholf vir hierdie toernooi gespeel. Hierdie was die 30ste herdenking van dié toernooi.
Die toernooi het vanaf 23 Oktober tot 26 Oktober 2019 by die Kimberley Golf Club plaasgevind.
Hier is die wenners van vanjaar se toernooi:
- Mo Sulliman (39)
- Wian Steynberg (39)
- Francois Schwartz (38)
- Neil Langley (38)
- Flex Rantoa (37)
- Kevin Wakeford (37)
- Shaun Davis (36)
1ste Reserwe – Deon Josephus
2de Reserwe – Shane Arthur
3de Reserwe – Victor Istain
NTP 4 – LJ Thomane (Hole-in-One)
NTP 6 – K. Moon
NTP 11 – B. Solomans
NTP 14 – Johan Herselman









Die wenners van die Overall Order of Merit is:
- Ivan Coetzee
- Zunaid Mobara
- Wian Steynberg



Die wenners van die Ladies Order of Merit is:
- Mikah Poonawassy
- Helena Janse







