Willem Botha spog met eie parfuum

Lees ook :

Willem Botha spog met eie parfuum. Foto: Facebook

Die sanger en televisie-aanbieder, Willem Botha, het onlangs sy eie parfuum tydens ’n vakansie in Mauritius gemaak.

Hy het daarmee op sy sosialemediabladsye gespog. “Wat sommige mense 12 jaar vat, het ek gemaak in net 2 ure! Nie omdat dit so maklik is nie, maar wel omdat ek ruik soos ’n leeu in die nag,” skerts hy op sy Facebook-blad.

Hy het die parfuum “L’Elu – Chosen one” gedoop. “Dit is nêrens beskikbaar nie, maar dis wel die ongelooflike lekker reuk wat jy gaan ruik as jy my raakloop by my volgende show of in die Spar.

Die parfuum is by Sugar Beach in Mauritius gemaak.

Hy het die volgende foto’s gedeel:

Bron: Willem Botha Facebook-blad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief