Nuusflits Uitgawe 1,512 — Saturday 20 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,512 op Saturday 20 April 2024.
Groenewald en Greeff se appèl suksesvol
GROBLERSDAL, LIMPOPO. – Piet Groenewald (63) en sy stiefseun Stephan Greeff (23) se appèlaansoek om borgtog is Vrydag deur die adjunk-regterpresident van Limpopo, Violet…
Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor
MIDDELBURG, OOS-KAAP. – ’n Vragmotor het vanoggend omstreeks 07:00 op die N9 by die noordelike ingang van Middelburg aan die brand geslaan nadat dit…
Skoolmeisie beland in bendes se spervuur
ATHLONE, WES-KAAP. – ’n Meisie (16) is Vrydag dood toe sy in die spervuur van bendeskietery beland het. Volgens kol. André Traut is verskeie…
Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone
PORT SHEPSTONE, KZN. – Vier persone is vanoggend dood in ’n ongeluk op die N2 naby Port Shepstone. Die bestuurder van ’n bakkie het…
Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind
GQEBERHA, OOS-KAAP. – ’n Bejaarde man (62) se liggaam is Vrydagaand in ’n bosagtige deel van die Gqeberha-gholfklub gevind. Volgens kapt. André Beetge, polisiewoordvoerder,…
Evan Sorour se moordenaar tot 12 jaar gevonnis
FICKSBURG, VRYSTAAT. – Rudi Gericke (39) is Vrydag in die Ficksburg-hooggeregshof tot 12 jaar gevangenisstraf deur regter Suzanne Boonzaaier gevonnis vir die moord op…
Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier
NAMIBIË. – Thomas Florin (56), veroordeelde moordenaar wat reeds 24 jaar agter tralies is, se parool is gister deur regter Boas Usiku geweier. Florin…
Willem Botha spog met eie parfuum
Die sanger en televisie-aanbieder, Willem Botha, het onlangs sy eie parfuum tydens ’n vakansie in Mauritius gemaak. Hy het daarmee op sy sosialemediabladsye gespog.…
Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref
VRYSTAAT. – Twee onbekende mans is dood nadat ‘n vragmotor hulle voertuig op die N3-hoofweg getref het. AO Mmako Mophiring sê ‘n vragmotor het…