KYK: Olimpiese swemmer Tatjana Schoenmaker trou met Rachel Kolisi se broer

Lees ook :

Joel Smith en Tatjana Schoenmaker het oor die naweek getrou. (Fotobron: Instagram @tatjanaschoen)

LEES OOK: DiepCity-aktrise Lebohang Mpyana (34) sterf ná ‘kort siekbed’

Die Olimpiese gouemedaljewenner Tatjana Schoenmaker en atleetverteenwoordiger Joel Smith het die naweek die knoop deurgehak met ‘n troue op Robertson in die Wes-Kaap.

Die egpaar het in April verloof geraak. Hulle het hul romanse amptelik in Februarie op Instagram aangekondig, met Schoenmaker wat ‘n foto van hulle by ‘n rugbywedstryd gedeel het.

Die 26-jarige swemmer het ‘n goue medalje gewen by die Tokio Olimpiese Spele in 2020 gewen. Sy het ‘n wêreldrekord in die 200 meter-borsslag opgestel en die silwermedalje in die 100-meter-borsslag losgeswem. Smith is deel van die Kolisi Foundation-span, gestig deur sy suster Rachel en swaer, die Springbok-kaptein Siya Kolisi.

Die paartjie het hierdie foto’s op Instagram gedeel:

#TatjanaSchoenmaker #Swemmer #Troue #Afrikaans #Nuus

Bronne gebruik: News24; Woman & Home Magazine; The Citizen.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief