Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat die brandstofprys in Junie sal daal.
93-loodvrye petrol kan daal met 63 sent per liter terwyl 95-loodvrye petrol met 61 sent per liter kan daal.
Die prys van diesel 0.05% kan met 74 sent per liter daal, terwyl diesel 0.005% met 77 sent per liter kan afneem.
Paraffien se prys kan met 69 sent per liter daal.
Dit is nog moontlik dat die pryse sal verander soos die maand aangaan.
Bronne: BusinessTech, Stuff South Africa, The Citizen
Lees ook: SA se werkloosheidsyfer styg tot 8.2 m.





