Lees ook: Persoon sterf wat by vliegtuigenjin inval
Suid-Afrikaners kry ‘n “ekstra” vakansiedag op 17 Junie, aangesien Jeugdag vanjaar op ‘n Sondag val.
Volgens die openbarevakansiedagwet is die Maandag ‘n vakansiedag wees as die openbare vakansiedag op ‘n Sondag val.
Die volgende vakansiedae is nog oor vir 2024:
17 Junie – Jeugdag
9 Augustus – Nasionale Vrouedag
24 September – Erfenisdag
16 Desember – Versoeningsdag
25 Desember – Kersdag
26 Desember – Welwillendheidsdag
Bronne: BusinessTech, My Broadband, The South African





